Hidroponika

Plante neem water en voedingstowwe op wat deur 'n PVC-pyp in 'n hidroponikastelsel vloei
Grootskaalse hidroponikakweking van tamaties

Hidroponika of waterkweking is 'n soort hortologie wat 'n metode behels om plante, gewoonlik oeste of medisinale plante, sonder grond te laat groei met behulp van minerale voedingstowwe opgelos in water. Die plant se wortels kry die stowwe wat nodig is om te groei uit die voedingsoplossing. Die term hidroponika is afkomstig van die Griekse woorde "hidro", wat water beteken, en "ponos", wat werk beteken.[1]

  1. Gericke, William F. (1940). The Complete Guide to Soilless Gardening (1st uitg.). London: Putnam. pp. 9–10, 38 & 84. ISBN 978-1-163-14049-9.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search